Aangaande Tygerberg SDA

Ons missie is om deur die krag van die Heilige Gees betrokke te wees in die openbaarmaking van die ware karakter van God, sodat die wete van Sy liefde, Sy liefdevolle sorgsaamheid en Sy genade, soos in Jesus Christus, mense sal dring om Hom bo alles te kies en te volg ter voorbereiding van die wederkoms van Jesus.

Reinhardt Stander

 

Reinhardt Stander

LERAAR

royCROP

 

Dr Roy Spammer

HOOFOUDERLING

Paul Muller

 

Paul Muller

HOOFDIAKEN

img-20160911-wa0002

 

Lelani Louw

HOOFDIAKONES

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. - Jeremia 29:11

Het u die laaste SDA Erediens gemis?  Laai preke af

Laai preke af »